Home » n Pawpaw Vir My Darling by Jeanne Goosen
n Pawpaw Vir My Darling Jeanne Goosen

n Pawpaw Vir My Darling

Jeanne Goosen

Published
ISBN : 9780795702419
127 pages
Enter the sum

 About the Book 

Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramers lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in n Loslyf op die stoep. Mignon, die Woterkloofpoedel, wordMoreDie rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramers lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in n Loslyf op die stoep. Mignon, die Woterkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit suit en laat die mense weer van voor af droom en hoop.